website introduction:Geleë in Moorreesburg Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede.
website introduction:Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede.
website introduction:Professional Business Consulting Services for the South African markets
website introduction:Kunsgalery en gastehuis in Sutherland, Suid-Afrika. Webwerf in Engels en Afrikaans.
website introduction:Radio Laeveld se uitsendings is op 100.5FM in die Nelspruit en omliggende gebiede
website introduction:South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng.
website introduction:Rekenaarsdienste en sagteware aan opvoedkundige instellings en webhuisvesting aan almal
website introduction:Onafhanklike gnostiese christelike kerk. Bladsye oor byeenkomste, geestelike begeleiders, berading, geskiedenis en verskeie artikels.
website introduction:Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
website introduction:Translation from Dutch to English, and between English and Afrikaans, in the medical and pharmaceutical industry. Freelancer based in Onrusrivier, South Africa.
website introduction:Sanpo is die Nasionale Posduif Organisasie van Suid Afrika. Sanpo bemark posduif sport in Suid Afrika ons webwerf is tweetalig en ook in Engels beskikbaar.
website introduction:Official homepage of the town of Sasolburg.
website introduction:Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
website introduction:Portaal vir besighede en klubs van hierdie Mpumalangase dorp, aangebied deur Secunda-ISP.
website introduction:Plaaslike Senekal nuus en sake gids insluitend toerisme, verblyf en algemene aktiwiteite in en om die streek
website introduction:Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
website introduction:Christian camps for Afrikaans speaking school leavers in Pretoria, Mpumalanga and Kwazulu-Natal, South Africa
website introduction:Tuisblad van weeklikse poslys van skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.
website introduction:Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
website introduction:Sonder Seëls is 'n gratis, Afrikaanse e-tydskrif wat elke 2 maande slegs aan intekenare uitgegee word
website introduction:[English, Afrikaans] Articles and answers to questions.
website introduction:Self-catering apartment in the historic core of Stellenbosch.
website introduction:Photography, movie making and graphic design training in South Africa. Distance learning photography courses and modeling. Charl Best, photographer is the founder and principal
website introduction:Die jaarlikse simposium vir nagraadse natuurwetenskapstudente van universiteite en tegniese universiteite.
website introduction:Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.