website introduction:Die dorp, sy mense in instellings. Maatskappy-inligting, dagboek, nuus en dienste.
website introduction:Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
website introduction:Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
website introduction:Twee ster selfsorg gelee in Graaff-Reinet
website introduction:Hier word die tradisionele opvattinge oor die herkoms van die Afrikaanse kultuurtaal, krities beskou. Eens was die omgangstaal van die Afrikaner Afrikaans en sy kultuurtaal Nederlands: 'n taalvehouding (tussen dialek en kultuurtaal) wat vandag nog in Vlaandere en Nederland bestaan. Die afstap op Standaardafrikaans was onnodig.
website introduction:Die AHI verteenwoordig wergewers in vele aspekte van besigheid. Die AHI is 'n multi sektorale organisasie met slegs die uitsluiting van die landbou sektor.
website introduction:Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
website introduction:Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg.
website introduction:Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
website introduction:My Pot se Deksel is 'n Afrikaanse verhoudings webwerf en bied ook advies met betrekking tot verhoudings.
website introduction:Teologiese artikels.
website introduction:AHI Wes-Kaap is daar vir die bevordering en blootstelling van hul lede se besighede en ekonomiese welvaart in die Wes-Kaap
website introduction:Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
website introduction:Vakansieverblyf by Uvongo aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Inligting oor akkommodasie, tariewe, en nabygeleë aktiwiteite. Werf in Engels en Afrikaans.
website introduction:Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
website introduction:Bastion Gastehuis, gehalte bed en ontbyt met klein konferensie fasiliteite in Irene omgewing
website introduction:Enkelbladsy met diensinligting en kontakbesonderhede.
website introduction:Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
website introduction:Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
website introduction:Die Bloots Tydskrif is 'n aanlny poësie tydskrif
website introduction:Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
website introduction:Die amptelike webblad van Bosveld Stereo 107.5FM
website introduction:Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
website introduction:Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
website introduction:Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.